Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Africa Safari Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Moditlo Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R9 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Africa Safari Lodge is in die Moditlo Natuurreservaat sowat 25 km vanaf Hoedspruit geleë en bied 'n ontspannende verblyf in die bosveld.

Die lodge is deurgaans geplavei vir maklike toegang en bied gaste 'n keuse van luukse ruim tente wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde tente is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Die tente het WiFi-toegang en maak oop op 'n stoep wat oor die rivierbedding en bosveld uitkyk.

Die lodge bedien maaltye in die oop eetarea, en gaste kan 'n drankie by die kroeg geniet. Gaste kan ook in die boma-area ontspan, of aandenkings-inkopies in die curio-winkel doen. Op versoek kan lughawe-transfers vanaf Hoedspruit Eastgate-lughawe gereël word.

Doendinge in die lodge sluit 2 wildritte in, en saans kan gaste in die boma of hul stoep ontspan en na die sterre kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R40, Moditlo Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Moditlo Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA360e49663db2f72b07d79350f05692da66a2383fd2a0a4ca4efb6ea81d78f4d1d09e88992dd783695e5a8b3032b0bb5d8605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 2 mense Off the R40 Moditlo Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.464300047 31.004618580629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang