Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Greece

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George-straat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Greece is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat van die stadsgewoel wil ontsnap.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die etenstafel en sitarea met sitplek, 'n wyn-yskas en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar en dit is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • George-straat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Greece het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George-straat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec69d4fbafebb166c7dae57b1eb804fe78da0221c30b6abc4b5110b120fdb574b0f7ae7bdd8875ec0bd8c45a71d65faa4d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 65 George Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.1187037 18.8411305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang