Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Green World

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Atie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tussen stop tussen die Kaap en Bloemfontein. Ons het baie lekker gebly, ons was verras dat die adres in die besigste straat van Beaufort-Wes is, maar heel agter op die erf was jy nie bewus van die verkeer deur die dorp nie. Plus bonus, as gas kry jy nog 'n afslag op 'n bord kos by die 4Sheeps!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Perfekte oorslaapbestemming. Elmarie doen moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great place to stay. Great place off the road, so quiet. Floorboards creak, but because it has character. The hostess was excellent and had water, milk, rusks, tea, coffee, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker oornag stop. Lekker geslaap, vriendelike mense. Alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelin M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Exceptional service. We enjoyed our stay. The host went out of her way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en goed toegerus. Perfekte oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very lekker! The unit was clean. I slept warmly and was not even aware of the traffic. I woke up refreshed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert N
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie gerieflike warm verblyf in 'n baie koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag
5.0
Jul 2024

Sien sterre Ek het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Wonderlike verblyf, diens en gasvryheid. Die verblyf was heerlik na die langpad. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die plekkie se rustigheid laat mens vergeet van die woelige buite wêreld om jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTM0ZGVkLTAxMDgtNDI1ZC05MzUxLTk4Mzg0NmYxYTYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 119 5 1 5 38 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.347545650647 22.581732273102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang