Little Green World
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Little Green World is 'n gesellige klein kothuis in 'n rustige hoekie van 'n privaat tuin, vol pragtige ou skadubome met 'n verskeidenheid voëls. Die eiendom dateer uit 1835.
Die kothuis het 2 slaapkamers, wat onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Dit sitarea het die volle DStv-pakket. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is lugversorging asook waaiers en 'n verwarmer.
Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is agter 'n hek met 'n alarmstelsel beskikbaar.
Ons is binne gemaklike loopafstand van die historiese kern van die dorp met die Chris Barnard Museum, goeie restaurante en 'n koffiewinkel wat spesialiseer in ontbyt. Die Karoo Nasionale Park is 'n maklike 10 km rit ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Green World het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang