Little Milton
Beskrywing
Daar is 2 koningkamers vir 2 gaste elk. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het ’n stort en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n yskassie. Daar is ondervloerse verhitting en elektriese komberse vir koue aande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed. Daar is 2 ekstra enkelbeddens op die boonste verdieping. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4. Die en suite-badkamer het ’n stort. Die kothuis het ’n knus sitarea, kaggel, platskerm-TV, en ’n oopplan-kombuis en eetarea. Die kombuis is met ’n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ’n ekstra slaapbank in die solderkamer. Die tweede badkamer het ’n bad en stort. Die kothuis het ’n sitarea met ’n kaggel en platskerm-TV. Daar is ’n aparte eetkamer en ’n aparte kombuisie. Die kombuisie is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: D682 langs die R103, Nr. 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang