Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marijke B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het. Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer hulle gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Quiet. Perfect for the one night. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina C
1 nag
5.0
Feb 2025

Rustig, pragtige landskappe. Die eenheid is baie ruim en netjies en sentraal geleë. Ons het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luchane S
1 nag
5.0
Feb 2025

Ons kon lekker ontspan na 'n lang dag by die hospitaal. Baie gerieflike plekkie! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik rusting. Baie lekker gerieflike en veilige tuinwoonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect. It was an excellent stay, enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Beste plek waar ek gebly het in 'n geruime tyd. Baie lekker en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Wat 'n pragtige plek in die mooie Paarl! Super skoon en netjies. Die eenheid is lekker ruim met 'n buite stoepie wat uitkyk oor die berge. Het regtig aandag gegee aan detail - van die dekor tot die verskeidenheid koffies en tee. Ons het baie tuis gevoel. Ek wens ons kon 'n dag langer bly. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie netjies en goed toegerus, net 'n plesier. Lekker gebly en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 263

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 263 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang