Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rose

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterweg 11, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Rose bied bekoorlike verblyf-opsies in die woonbuurt Charlo, in Gqeberha (Port Elizabeth). Daar is 3 kothuise en 2 gastekamers, en elkeen is smaakvol versier met gemaklike meubels en moderne geriewe.

Elke kothuis by Little Rose bied 'n unieke en ruim leefarea, wat dit ideaal vir gesinne en groepe vriende maak. Kothuis 1 bied slaapplek aan 4 gaste (maksimum 2 volwassenes) en het 'n dubbelbed, 'n dubbelstapelbed, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n stoep met braaigeriewe. Kothuis 2 bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 2 enkelbeddens in die sitarea, 'n kombuisie en 'n stoep met braaigeriewe. Kothuis 3 is die grootste, bied slaapplek aan 6 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 2 slaapkamers, 'n groot leefarea, 'n kombuis met 'n opwaskamer, en 'n stoep met tuinmeubels en draagbare braaigeriewe.

Vir diegene wat op soek is na 'n meer intieme ervaring, bied Kamer 1 en Kamer 2 gerieflike en knus gastekamerverblyf. Elke kamer het 'n koningingrootte-beds en 'n en suite-badkamer, en is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, platskerm-TV en gratis WiFi toegerus.

Little Rose bied ook geriewe op die perseel, soos 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en welige tuin.

Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit die Sardinia Bay-strand, motorsportbane, trou-venues, winkelsentrums en restaurante in. Little Rose is die ideale keuse vir beide vakansiegangers en sakereisigers wat Gqeberha (Port Elizabeth) besoek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dirk V
Gesin met tieners
5.0
Excellent and the service was great. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jonathan O
Gesin met klein kinders
5.0
Nice place. Lovely. We enjoyed the property.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Joana S
5.0
To be repeated. Little Rose was my special haven during my stay in PE.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Christel C
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed our stay, very clean and the host is very professional. Really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Gerda B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was op pad deur na Alexandria vir 'n begrafnisdiens. Ons was warm verwelkom en goed toegerus met alles wat nodig was, selfs lampe vir load sheddin...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kristi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Walterweg 11, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterweg 11, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIgxVACdB5AA5HFjLS4NsFdChebMjXyVZTnh1Cbu5JWfMvWx4u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 11 Walter Road Charlo 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989776921076 25.547700440848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang