Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Sister's Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tebogo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great. It was wonderful and very great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Was baie lekker, oulik, redelik ruim. Oulike plekkie, stap afstand van rivier en naby die aktiwiteite soos die sandboarding en kano-ritte wat ons gaan doen het, asook Addo olifantpark. Was redelik rustig oor Oujaar wat `n bonus was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karelize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Baie rustig en ontspanne. Yolandi kry 10 uit 10 vir vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Little Sister's Accommodation
Baie dankie dat jul by Little Sisters gebly het. Julle is baie aangename mense was heerlik om jul hier te he. Alles wat mooi is vjr 2022.

Johannes D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Baie dankie Yolandi vir 'n heerlike kuier. Pragtige skoon eenheid met ideale gasvrou (Yolandi).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudi D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Heerlike oornagakkommodasie. Yolandi is 'n baie goeie gasvrou wat vroegtydig reëlings kommunikeer en ons vriendelik ontvang het. Die huisie was gerieflik, skoon en het als wat ons nodig gehad het. Dis geleë binne 'n sekuriteitsarea en parkering is veilig agter toesluithekke. Ons kan Little Sister's met graagte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Awesome Wil definitely visit there again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Heerlike kuier in 'n pragtige en rustige omgewing. Vanaf sms'e tot ontvangs was alles baie vriendelik en effektief. Geen moeite is ontsien, selfs tydens beurtkrag, om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak nie. Die huisie is pragtig skoon en goed ingerig en ons het die verblyf baie geniet in die pragtige, rustige omgewing. Ons almal stem saam dat ons beslis weer daar sal oorbly in die toekoms. Baie dankie Yolandi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Little Sister's Accommodation
Nogmaals baie dankie vir jul ondersteuning en jul tydjie hier by ons. Sien uit om jul weer te akkommodeer. Alles wat mooi is vir julle vir 2021. Vriendelike Groete Yolandi

Johannes V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2021

Die eenheid is baie goed toegerus en ons het ons verblyf baie geniet. Die ligging is baie goed as jy die Addo Olifantpark wil besoek. Dankie Little Sister's vir 'n lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Little Sister's Accommodation
Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Erika D
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Waarde vir geld en baie goed geleë om Addo te besoek. Baie netjies met alles wat jy benodig. Vriendelik ontvang. Lieflike braai- en kuierplek buite. Met Addo se ingang op jou "voorstoep" is dit baie gerieflik. Is ook naby die Sondagrivier as 'n visserman 'n lyntjie wil ingooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Little Sister's Accommodation
Baie dankie dat jul by Little Sisters gebly het , dit was baie heerlik om u te akkommodeer. Julle is vriendelike mense. Kersgroete Yolandi

Juane B
1 nag
5.0
Sep 2020

Amazing! Amazing host, super friendly and beautiful area and set up. Each place is clean and wonderfully designed, where everyone can enjoy themselves. The braai spot with a bench outside is ideal for sitting close to the fire and enjoying a cool beverage. I would highly recommend this to any large group and families who looking to spend quality time together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 24, Riverside Park, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA693bf7c26a03e2eeee3327e2de462c5b3d10bd1144be30aafe9edd1c54accc870fcc945ee54fa7dabbdbdaf99536f0ca2bf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 24 Kingfisher Road Riverside Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.698354 25.799073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang