Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Tin House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Little Tin House is in die bekoorlike Highlands Country Estate langs die skilderagtige Van Reenen's Pass deur die Drakensberge geleë en bied 'n heerlike wegbreek in plaashuise. Dit word deur vrylopende, wilde perde, lamas, sebras en ander fassinerende natuurlewe omring en gaste word genooi om die natuurlike skoonheid wat hierdie unieke toevlugsoord omhul, te verken en geniet.

Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n solderkamer met 'n enkelbed. Die badkamerhet 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is deftig ontwerp en het 'n kombuisie wat met 'n yskas, elektriese stoof, ketel, breekware, eetgerei en 'n mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n rusbank met sitplek vir 2.

Gaste kan die asemrowende uitsigte geniet en rustige oomblikke vanaf die onderdakstoep met 'n braai-area benut. Hierdie idilliese verblyf bied die perfekte mengsel van ontspanning en verkenning en spog met asemrowende berguitsigte en wild.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73884b0c9e9cdd61eb59971096a06a99c29c774eaa087b8cb42242cc80a29e4c2971953e83b6cfc2a70ca769e77639516cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 10 Highlands Country Estate Van Reenen 058 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.383893663271 29.363834303364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang