Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Little Tin House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Absolutely spectacular. Magnificent magical peaceful food for my soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful picture perfect well kept accommodation located on a breathtaking farm. Beautiful accommodation - picture perfect. It is extremely well kept, clean and neat with all the necessities you need for a comfortable stay. The farm itself is really breathtaking and we felt very safe there. Close proximity to the Green Lantern restaurant. It is a pity we only stayed for one night and would definitely book for longer next time. The host is lovely and I highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklik, netjies, skoon en gerieflik. Dit was baie gemaklik en skoon, netjies en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. Baie lekker gebly, baie oulike plek, dankie. Stil, rustige atmosfeer gewees, net jammer dit was vir een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Was lovely hosting Charmaine. Will welcome her back anytime

Kyla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Little Tin House is 'n moet vir elke persoon wie opsoek is na die beste wegbreek. Dit was 'n besonderse plekkie, met die mooiste host, oulikste en vriendelikste werknemers en net die beste plekkie om weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Was lekker om Kyla hulle hier te hê. Baie oulike gaste! Enige tyd welkom by ons!

Elriza P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely stunning! The promotional pictures were good, but still we were pleasantly surprised! The cutest little tin house with everything you need. The most peaceful place and a very friendly and helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Was amazing hosting Elriza, amazing guests!

Robert T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Idillies, prentjie mooi, ons kom terug vir seker! Ek het onlangs die voorreg gehad om by die Little Tin House in Van Reenen te bly, en dit was 'n absoluut fantastiese ervaring. Hierdie gastehuis is werklik 'n verborge juweel wat 'n unieke en onvergeetlike wegbreek bied. Geleë in die bekoorlike Highlands Country Estate langs die skilderagtige Van Reenen-pas deur die Drakensberge, bied die Little Tin House 'n heerlike wegbreek na plaas atmosfeer. Omring deur rondlopende wilde perde, bokkies en ander fassinerende natuurlewe, word gaste genooi om die natuurlike skoonheid wat hierdie unieke toevlugsoord omhul, te verken en te geniet. Die kothuis is perfek vir twee persone en beskik oor 'n warm en uitnodigende slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed, asook 'n solderkamer met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien om 'n rustige verblyf te verseker. Die oopplan-leefarea is deftig ontwerp met 'n kombuisie wat 'n yskas, elektriese stoof, ketel, breekware, eetgerei en mikrogolf insluit, terwyl 'n bekoorlike 2-sitplekbank bydra tot die huislike gevoel. Een van die hoogtepunte van die verblyf was die onderdakstoep met 'n braai-area, wat die perfekte plek bied om die asemrowende berguitsigte te geniet en die rustige atmosfeer in te neem. Die omgewing is ideaal vir voëlkyk en fietsry, wat bydra tot die algehele ervaring. Die gasvryheid van die gashere was uitstaande, en hulle het gesorg dat elke detail aandag geniet om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die daaglikse skoonmaakdiens en veilige parkering het bygedra tot 'n sorgvrye wegbreek. Ons verblyf by die Little Tin House was 'n onvergeetlike ervaring. Ek beveel hierdie pragtige gastehuis ten sterkste aan vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige en unieke wegbreek in die hartjie van die Drakensberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Wow! Wat 'n review! Dankie baie vir die oulike woorde! Julle was wonderlike gaste en ons verwelkom julle terug enige tyd!

Nadia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautifully decorated place with everything you need. Safe, peaceful, relaxing! Such a beautiful place situated in a safe and peaceful environment. It is beautifully decorated with lots of attention paid to detail in the decor, and equipped with everything you need. The host is friendly, helpful, and gave us wonderful ideas to explore in the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Thank you for your lovely review! Can't wait to welcome you back.

Jenny L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Loved our stay. Our stay was quiet and peaceful except for the heavy rain on the tin roof, so we struggled to sleep. Otherwise, it was beautifully decorated and suited our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Hi Jenny, it was lovely hosting you

Manny F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Waarde en rustigheid. Ons was baie verbaas met die gasvryheid en die. Wat ons hier ontvang het. Ons kon lekker ontspan en die rustigheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Little Tin House
Was baie lekker om julle hier te hê! Sien uit om julle weer hier te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078d31e385292db653f81e059a73750a86a9e6dcf5b53a9c34aa02bf6c9d19580fca09aadcbe77a1d22588fd451c4daeff4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 10 Highlands Country Estate Van Reenen 058 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.383893663271 29.363834303364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456