Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Little Tin House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Tin House is in die bekoorlike Highlands Country Estate langs die skilderagtige Van Reenen's Pass deur die Drakensberge geleë en bied 'n heerlike wegbreek in plaashuise. Dit word deur vrylopende, wilde perde, lamas, sebras en ander fassinerende natuurlewe omring en gaste word genooi om die natuurlike skoonheid wat hierdie unieke toevlugsoord omhul, te verken en geniet.

Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n solderkamer met 'n enkelbed. Die badkamerhet 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is deftig ontwerp en het 'n kombuisie wat met 'n yskas, elektriese stoof, ketel, breekware, eetgerei en 'n mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n rusbank met sitplek vir 2.

Gaste kan die asemrowende uitsigte geniet en rustige oomblikke vanaf die onderdakstoep met 'n braai-area benut. Hierdie idilliese verblyf bied die perfekte mengsel van ontspanning en verkenning en spog met asemrowende berguitsigte en wild.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helen C
Saam met vriende
5.0
Absolutely spectacular. Magnificent magical peaceful food for my soul.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Beverley C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful picture perfect well kept accommodation located on a breathtaking farm. Beautiful accommodation - picture perfect. It is extr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Johannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, netjies, skoon en gerieflik. Dit was baie gemaklik en skoon, netjies en baie lekker.
Mei 2025
Charmaine D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly, baie oulike plek, dankie. Stil, rustige atmosfeer gewees, net jammer dit was vir een aand.
Mrt 2025
Kyla S
Saam met lewensmaat
5.0
Little Tin House is 'n moet vir elke persoon wie opsoek is na die beste wegbreek. Dit was 'n besonderse plekkie, met die mooiste host, oulikste en vri...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Little Tin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Country Estate 10, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078d31e385292db653f81e059a73750a86a9e6dcf5b53a9c34aa02bf6c9d19580fca09aadcbe77a1d22588fd451c4daeff4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 10 Highlands Country Estate Van Reenen 058 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.383893663271 29.363834303364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456