Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Willow Brooke

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Little Willow Brooke
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis, asook 'n elegante slaapkamer. Die en suite-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stot, toilet en 'n wasbak. Linne, handdoeke, seep en handeroom word voorsien. Gaste kan in die oopplan-leefarea voor die kaggel ontspan en die volledig toegeruste kombuis met gaskookblad, Nespresso-masjien met koffiekapsules en elektriese oond gebruik. Daar is ook teesakkies, suiker en tuisgebakte beskuit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders van 0 tot 18 jaar betaal R375.

Minimum van 2 nagte se verblyf oor naweke.
Openbare vakansiedae moet ten volle bespreek word, bv. Paasnaweek is 'n minimum van 4 nagte.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496a615456572d4a28ca0ddc14cba476fa7725299b3dbb6873e16e2ee68957029f6fd72bbaea836feafe940b2a3ecdc4163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Dassenberg Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.910292 19.107845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang