Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Willow Brooke

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die uitsig oor die riviertjie is pragtig. Ons is bederf met tuisgebakte beskuit. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. We had a stunning time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig in die natuur. Ons het so lekker gebly in hierdie pragtige, rustige plek tussen die bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Secluded and relaxing stay. Only stayed for two days, and would've loved to stay there longer. Great location away from the busy town centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Noreen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Leke privaat en vriendelike werkers. Baie gerieflik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doris G
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Quaint cottage tucked away under huge trees. We had a wonderful stay and the cottage was well appointed. The location is amazing, surrounded by huge trees, a green field, and a lovely stream. However, it is not within walking distance of restaurants and shops. This didn't bother us, but it may be important to someone wanting to have a few drinks with dinner and walk home afterwards. A suggestion is to have an extension lead in the bedroom as there are no wall plugs other than those behind the bed for the lamps. I would not hesitate to recommend this lovely establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Goed. Goeie waarde verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Ons het twee aande by Little Willow Brooke gebly. Het lekker gebly. Dit is ideaal vir blyplek as 'n mens net 'n slaapplek nodig het. Die kamer is skoon en gerieflik. Die wagwoord vir die WiFi het egter nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Monique M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect. The cottage is situated in a beautiful forest setting, absolutely breathtaking. So peaceful. Close to restaurants and the wine tram terminal. Friendly staff and very modern and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hoogs aanbeveel! Little Willow Brooke is 'n pragtige kothuis langs 'n babbelende stroompie. Die natuurskoon is besonders. Die huisie is goed ingerig met alles wat nodig is tydens 'n wegbreek. Ons het heerlik geslaap en sou maklik nog 'n hele paar aande kon vertoef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496a615456572d4a28ca0ddc14cba476fa7725299b3dbb6873e16e2ee68957029f6fd72bbaea836feafe940b2a3ecdc4163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Dassenberg Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.910292 19.107845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang