Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Willow Brooke

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Willow Brooke kyk uit oor die Franschhoekrivier, ideaal geleë binne maklike stapafstand van Franschhoek se spilpunt, dog baie afgesonder en privaat. Geleë bo 'n rustige rivierstroompie omring deur groot wilgerbome, en het dus volop voëllewe.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat Little Willow Brooke en Willow Brooke Guest Suite insluit. Little Willow Brooke het 'n oopplan-leefarea en -kombuis asook 'n elegant versierde slaapkamer. Die en suite-slaapkamer is volledig gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, handdoeke, seep en handeroom word voorsien. In die oopplan-leefarea kan gaste rondom die kaggel ontspan, en die volledig toegeruste kombuis met gaskookplaat en elektriese oond gebruik. Nespresso-masjien, koffiepeule, teesakkies, suiker en tuisgemaakte beskuit word voorsien.

Little Willow Brooke is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n ekstra lengte koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, TV, WiFi, teestasie, Nespresso-masjien, ketel, breekware en glase. Die suite bied nie kookgeriewe nie. Die balkon kyk uit oor die woud.

Gaste het toegang tot 'n boma wat op die oewer van die rivier geleë is. Skoonmaakdiens is binne weeksdae beskikbaar. Neem asseblief kennis dat daar 2 baie vriendelike Duitse Herdershonde op die perseel is.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig oor die riviertjie is pragtig. Ons is bederf met tuisgebakte beskuit. Ons het heerlik gebly.
Mei 2024
Christelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. We had a stunning time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Yvonne W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in die natuur. Ons het so lekker gebly in hierdie pragtige, rustige plek tussen die bome.
Mrt 2024
Monique M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. The cottage is situated in a beautiful forest setting, absolutely breathtaking. So peaceful. Close to restaurants and the wine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Fanie E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang deur Michelle. Netjies en alles wat nodig is, was in die kamer. Heerlik geslaap. Franschhoek is pragtig!
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dassenbergweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Willow Brooke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496a615456572d4a28ca0ddc14cba476fa7725299b3dbb6873e16e2ee68957029f6fd72bbaea836feafe940b2a3ecdc4163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Dassenberg Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.910292 19.107845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang