Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live Beautifully Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Weané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Live Beautifully Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shehnaaz A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shehnaaz A

Beautiful and comfortable accommodation with a fantastic host.

Weané is a wonderful host. Her flat is beautifully furnished with everything needed. The space has a private entrance so you never feel like you're disturbing her family who lives in the main house. It was very comfortable and welcoming. Close enough to a main road to get there easily (less than 500m away from the turn), but far enough to not hear any traffic!

Lynn J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn J

Comfortable and friendly.

Comfortable and every convenience was available.

Shireen A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen A

Value for your money.

Host was very welcoming. Quiet and safe area. The place was very neat. Would recommend it to family and friends.

Mara S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Uitstekend.

Uitsonderlike verblyf met uitsonderlike gasheer en gasvrou. Ek kan hierdie verblyf beslis aanbeveel.

Christopher W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W

Amazing.

It was amazing. The hosts were very accommodating and friendly.

Roelof V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Perfek, rustig en baie gemaklik.

Plekkie! Vriendelike gasvrou!

Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Wonderlike verblyf teen bekostigbare tarief.

Ons het heerlik gebly, alles was baie skoon en netjies, rustige omgewing en snags doodstil. Die buite eetplekkie is baie spesiaal. Vriendelike gasheer is beslis 'n pluspunt. Ekself het bietjie gesukkel met die stort - om die warm en koue krane so te reguleer dat die water reg is vir die stort. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Igna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna V

Wonderful.

Wonderful. Kind and very helpful people.

Alletta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alletta B

Baie oulike plekkie en sal definitief weer bespreek.

Baie lekker gebly, en maklik om te vind. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Valdamar R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valdamar R

Very cosy and neat place. Host friendly.

The host was friendly and made us feel welcome. The place was very neat and safe. We will definitely return.

Hanne-lize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanne-lize V

Uitstekende diens en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer. Die gasheer het alles mooi aan ons verduidelik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die eenheid was baie netjies en skoon. Sal definitief weer kom kuier.

Koos G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

Goeie ligging. Gerieflike verblyf.

Baie gerieflik gelee naby waar ons wou wees. Vriendelike mense. Kamer was dalk bietjie klein vir vyf dae se verblyf. Volgende keer vat ons die groter kamer.

Melanie A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Kom beslis weer!

Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Plek baie netjies. Rustige omgewing. Waarde vir geld. Sal beslis weer terugkom.

Baie lekker gebly. Dankie.

Magaretha S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha S

Soos bo.

Alles was mooi en skoon en het heerlik geslaap. Sal dit aanbeveel.

Keith S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keith S

No customer service.

Only saw the host when checking in and now again had to clean my own room.

Live Beautifully Accommodation se terugvoer

Hi Keith. We are sorry to hear that you were not satisfied with our service. However, we do not offer cleaning services if you stay less than a week, and it's not advertised otherwise.
As for only seeing us now and again, we prioritize our guests' privacy. If you needed anything or required further service, our contact numbers were available to you.

Live Beautifully Accommodation
Hendrick S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick S

Very pleasant and nice.

Great value for money.

Cindy O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy O

Had a lovely stay. Would certainly recommend.

The room was beautiful and clean. Had everything I required for my overnight stay.

Fareed K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fareed K

Couldn't ask for a better place.

Excellent stay with very friendly and helpful service.

Ina G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Alles wat nodig is vir 'n rustige, veilige, gemaklike verblyf met niks tekort.

Vir die eienaars 'n 10 uit 10. Hulle gaan regtig uit hulle pad om mens tuis te laat voel. Dit voel huis, nie soos 'n vreemde net tuisgaanplek nie.

Marius N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Verblyf was baie lekker en ons het baie rondgeloop.

Verblyf was baie lekker en gerieflik en ons het lekker warm geslaap in die koue en nat Kaapstad/Bellville. Ons was die meeste van die dae die pad gevat en gaan kuier by ons vriende wat daar bly, asook gaan kuier by my ma, in Huis Magnolia, en ook die winkelsentrums gaan besoek.

Marlene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Rustig en veilige omgewing. Gasvrou en gasheer baie behulpsaam en vriendelik.

Baie netjies en gerieflik.

Magrieta D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta D

Tops

Ek het heerlik gebly. Goeie ligging, netjies en skoon met als wat nodig is.

Ronel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Very pleasant.

Nice quiet and peaceful. Very friendly hosts.

Anchen N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N

Die plekkie was perfek.

Ontvangs was goed. Alle inlingting was duidelik in 'n brosure op die tafel. Die plekkie het alles daar wat jy benodig. Van 'n smart TV tot airfryer. Ligging goed met veilige parkering.

Erich P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich P

5-Ster gasvryheid, netheid, gerief en veiligheid!

Egte Kaapse gasvryheid, natuurskoon en alle nodige geriewe!

Andrea A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A

It was absolutely perfect, host was amazing too and was just a call away.

We enjoyed our stay.

Wilna L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Ek het net 'n oorslaapplek gesoek en die akkommodasie was perfek.

Die verblyf was skoon en baie netjies en presies wat ek wou hê.

Lischelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischelle S

Baie netjies en gerieflik, eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

Die plekkie is ideaal vir 'n oornagverblyf. Die eienaar het baie moeite gedoen om te verseker dat hulle beskikbaar is om te help. Baie vriendelik gewees.

Fabian B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian B

Absolutely amazing.

Die mense is so vriendelik. Die geriewe is topgehalte. Alles wat mens nodig het om gemaklik te wees. Ek sal beslis weer daar kuier.

Jas L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jas L

Baie aangenaam.

Ligging goed, naby eetplekke en sentrums.

Deon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, veilig.

Elaine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

Cozy.

Vriendelike mense wat uit hul pad sal gaan.

Mignon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mignon B

Baie klein.

Die plekkie is baie klein. Daar kan nie twee mense verby mekaar loop rondom die bed nie. Die plekkie ruik na nat kat. Sal nie aanraai om daar te gaan bly as jy sensitiewe hooikoors het nie. Maar die plekkie is baie netjies! Die bed slaap soos 'n droom! En jy het privaatheid.

Live Beautifully Accommodation se terugvoer

Hi Mignon, ons is jammer jou verblyf was nie aangenaam nie. Die plek is klein ja, maar ons adverteer dit nie as 'n groot woonstel nie. Ons probeer die plekkie so gemaklik as moontlik maak vir gaste en ons het sover geen ander klagtes ontvang nie. Daar is ook geen diere wat naby die woonstel kom nie, ons het wel laat verlede week die hout blad en venster rame behandel met olie en dus kon dit die reuk wees wat jul geruik het. Ons vra onverskoning, ons sal dit in ag neem in die toekoms.

Live Beautifully Accommodation
Marlene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Bliss.

We truly enjoyed our stay at Live Beautifully. The place is perfectly set up, the outdoor space idyllic, and just simply the most friendly hosts. Would visit again and recommend it most definitely.

Vanaf R580
R580 R493
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R580 R493
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc282238685285cbaa990f7d2859d7ca6dbb1c540beff17392aac1be10aebb08d733e49b4f7132cb7082a2b73df236d552e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R493 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 82 Mountain View Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8685062 18.6512656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang