Live Beautifully Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tuinwoonstel
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, lugbraaier en 'n ketel insluit.
- Bachelorwoonstel
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel insluit.
Huisreëls
Geen harde geraas na 22:00.
Geen kos of drinkgoed word in die slaapkamer toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste mag nie binne die huis rook nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en goedgekeur is.
Skakel asb. alle ligte en elektriese toestelle af wat nie gebruik word nie.
Werk asb. spaarsamig met die water.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap