Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live Beautifully Accommodation

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 R493 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Live Beautifully Accommodation in die hartjie van Eversdal, Kaapstad. Hierdie 2 eenhede is 'n wonderlike plek om die besienswaardighede rondom Kaapstad te verken.

Die Tuinwoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir twee gaste, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV.

Die Bachelor-woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Let wel, daar is geen kookgeriewe in die woonstel nie. Die kamer het 'n dubbelbed, ingeboude kas, plek om te eet of te werk en 'n slim-TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n veilige, privaat sitarea buite met 'n tafel en 'n bankie vir elke eenheid. Daar is 'n boma-area in die hoofhuis se tuin wat van gebruik gemaak kan word as daar gereël word met eienaars.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Live Beautifully Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Weané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Live Beautifully Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
R580 R493
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R580 R493
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc282238685285cbaa990f7d2859d7ca6dbb1c540beff17392aac1be10aebb08d733e49b4f7132cb7082a2b73df236d552e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R493 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 82 Mountain View Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8685062 18.6512656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang