Spanish House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R135.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die selfsoonsein is nie altyd goed by die verblyf nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Voorsien asb. jou bankbesonderhede sodat die breekskadedeposito 1 week na die uitklokdatum terugbetaal kan word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Twee medium-grootte honde word teen 'n ekstra koste toegelaat. Die perseel is nie omhein nie en daar is ander honde op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 35, Area 1, Malgas, 7441, Wes-Kaap