Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Labos

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Letitia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Amazing with breathtaking views. The room was spotless. Lovely bed and linen. Big shower, neat and clean. We were left amazing little treats, which was amazing. The view is breathtaking. The pool was spotless and had nice loungers to relax on outside. The place is very safe and secure. Will most certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Retirement vacation in False Bay. Beautiful apartment with a beautiful view across False Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjiese, goed toegeruste woonstel met hoë gehalte beddegoed en toebehore. Ons het 'n langnaweek in die Kaap kom kuier. Lizzell se professionele en vriendelike diens het gemaak dat ons enige tyd weer daar sal bly. Die uitsig oor die see is asemrowend. Heerlik gestap na Sandy Bay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Kuier was awesome en die mooiste, skoon plekkie wat ons nog ooit besoek het. Mense is awesome en baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Eenheid is baie mooi skoon en gerieflik. Alles is skoon en van goeie kwaliteit. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette Susan D
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Fabulous sunsets and view! One can finally breathe and take in the view. Appreciating our country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vyf dae van rus by die see. Llandudno is altyd ons gunsteling - minder mense, mooi strande and mooiste uitsig. Llandudno Bungalow het dit net beter gemaak. Die eenheid is pynlik skoon en die eienaars mees vriendelik. Ons kyk reeds na datums wat ons kan terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Asemrowende uitsig en gasvryheid. Die akkommodasie was pragtig en skoon, meer as genoeg wat jy benodig met 'n asemrowende uitsig! Ons het baie tuis gevoel. Gaan vir seker weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizzell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ea9585726894e043e1dd1e7c06ff376d75a25202c54c506b67c3f65eb2e1ccdd3dd5dea80621de641acf544295db9ab81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Llandudno Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008498194234 18.347938551343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang