Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Leana V
Lang verblyf
4.6
Jan 2020

Mooi woonstel met pragtige uitsig. Ons het lekker gebly in hierdie goed ingerigte woonstel, met veilige parkering en goeie sekuriteit. Die woonstel het ook 'n pragtige uitsig oor die see en ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julius L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2018

Luukse waarde vir goeie geld. Dit was in vergelyking met ander akkommodasie wat ons voorheen in die Strand gehuur het, baie goed, aangenaam en vir seker ons volgende keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dune E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Dit was fantasties. Baie, baie dankie vir die vriendelike ontvangs van Johan. Die woonstel was uitstekend. Baie dankie. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2016

Dit was baie aangenaam. Ons het lekker gebly. Die plek was ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Was verras met 'n gratis ontbyt. Ek was nie bewus daarvan dat ek R275 ekstra moes betaal vir skoonmaakdienste nie. Die eenheid word net skoongemaak as jy inkom en vertrek. Die eienaar wou ons beboet oor sigaretstompies in die asblik alhoewel niemand in die eenheid gerook het nie. Ons waarsku toekomstige besoekers om liefs die stompies buite te gooi anders is jy jou R1000 kwyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2016

Lekker ruim en voldoen aan ons behoeftes. Miskien dalk net die deurknip regmaak, veral nou dat dit kouer is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les Loffstadt L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2016

Het eenheid geniet. Pragtige ligging en goed ingerig. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is. Pragtige ligging. Goeie diens van personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2015

Uitstekend! Die woonstel het 'n pragtige uitsig en alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Johan was besonders gasvry en hulpvaardig. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2015

Heerlike, goed-versorgde woonstel met 'n asemrowende uitsig oor die see. Wat my beïndruk het was al die 'ekstras' - badsepies, sjampoe en lyfroom, tee, koffie, beskuit en selfs 'n bottel wyn op die huis. Johan het ons ingewag en verwelkom en sommer laat tuis voel. Ons en die kinders het die verblyf hier terdeë geniet, veral die stap langs die see elke oggend. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Uitstekend en billike pryse. Wonderlike ervaring. Dit was aangenaam om daar tuis te gaan. Vriendelikheid en gasvryheid was onvergeetlik. Beslis weer ons vakansie tuiste binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loddeys Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 195
R2 195 R1 976
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 195
R2 195 R1 976
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View 902, Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYTUyZTkwLThjMTYtNDg1ZS04ZTY3LTFiNTAyNTc2ZGZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 195 nouVanaf R1 976 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 902 Ocean View Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.123891 18.831899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang