Lodge Azure
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 2, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lodge Azure bied gerieflike selfsorgverblyf in die klein oorddorpie Rocklands, Port Edward. Die lodge is 'n ideale basis om die nabygeleë besienswaardighede te verken en bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.
Dié lodge bied verblyf in 5 individueel versierde gesinseenhede, enkelbed- en dubbelkamers. Elke eenheid het 'n oopplan-sitarea langs die kombuisie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die lodge spog met 'n swembad, 2 trampoliens en 'n geriefswinkel wat 'n verskeidenheid benodigdhede soos ys, versnaperinge, hout en vuuraanstekers verkoop.
Daar is ook baie restaurante binne 'n 10 km-radius. Port Edward Beach en Port Edward Buiteklub is 3 km vanaf die verblyf, King Shaka Internasionale Lughawe is 196 km ver en die Wild Coast Sun Casino en die 18 putjie-gholfbaan is 6 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Margot Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Valley-weg 2, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lodge Azure het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 2, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal