Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lance B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik gewees en veilig gevoel. Baie lekker gebly. Loerie Gastehuis was skoon, netjies en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie rustige en mooi verblyf. Baie netjiese en skoon verblyf met vriendelike mense. Alle nodige winkels naby. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan-Hendrik
Loerie Gastehuis
Baie dankie.

Zenta B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekend skoon, vriendelik en baie bedagsaam. Goeie dag, met die inkomslag was ons vriendelik ontvang. Dit sal my gastehuis wees elke keer as ek moet oorbly in Pretoria. Baie dankie vir 'n gasvrye omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan-Hendrik
Loerie Gastehuis
Baie dankie, Zenta!

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier tuisgaan indien ek in die Faerie Glen omgewing is. Baie na aan Drs en hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Voldoende. Daar was geen seep of shampoo beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle V
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Dit is baie goed geleë naby die hospitaal en kamer en badkamer is netjies. Ons het in Kamer nr 2 gebly. Dit is skoon en netjies. Ek dink net dat die eienaar regtig lugreëling kan installeer. Daar is 'n waaier, maar dit is glad nie lekker as 'n waaier hele nag op jou waai nie, en Pretoria is warm in die somer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria Cecilia L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Very nice! When I return to Pretoria I will stay again. It was such a nice stay in Loerie Gastehuis! We were very well attended by the person responsible for the room, very kind and gave us a lot of information about the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

At home! Such a friendly team! I felt at home. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Alles was reg, geen klagtes, baie tevrede. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilly D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We enjoyed it thoroughly. Received a warm and friendly welcome from the host. Very nice, spacious room and bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan-Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 329, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3ce3cZqyU7NuoYPYuEkTYWleK5NLu554gDokmULTrxH28hmRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 329 Albert Adamson Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.786506 28.291114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang