Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Ridge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reginaldweg 36, Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Loerie Ridge is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis met 'n uitsig oor die welige Mount Pleasant en is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie huis 'n see-uitsig in die verte het en is net 10 minute vanaf Sardiniëbaai se strand.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 volwassenes en 'n baba. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié spasie het ook 'n etenstafel.

Daar is 'n houtdek met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe, asook 'n groot tuin en 'n klimraam vir kinders. Hierdie verblyf is 10 minute vanaf 'n gholfbaan, die Grasdak-plaasstalletjie, drafroetes en Schoenmakerskop se strande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Reginaldweg 36, Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Loerie Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reginaldweg 36, Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c31901284c2281b2704f3d717b3075c4fa8609777c3d0b447cf0d66fd5532e1c2d46df80a64ad8db1cbe7fe86b93a0f0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 36 Reginald Road Mount Pleasant 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.003553770179 25.531916398811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang