Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Honey

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jo-anne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik ingerig. Ons het heerlik gekuier - Loft on Honey is so lekker ingerig met alles wat mens nodig het! Die ligging is baie veilig en naby aan al die nodige winkels. My tieners het die WiFi baie geniet. Baie skoon en netjies. Alles baie goed ingerig. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Loft on Honey
Thanks so much for that lovely review! You were amazing guests. Please come again soon.

Carmel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Enjoyed our stay, so peaceful a definite "go back". Everything you need and want - tidy, comfortable, and a perfect location for our family visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Loft on Honey
Hi Carmel. Thank you for those kind words. We loved having you here. Please come again!

Ansu H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige wegbreek. Wonderlike naweek in PE.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Amazing! What a lovely place to stay. If I could give it 6 ️ I would!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Loft on Honey
Thanks Carla! I appreciate that so much. Hopefully, we will see you again soon. Regards, Tracey

Charl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Perfect. Very clean and well kept. Also very safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cherlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Defnitief soos vakansie gevoel in 'n ten volle uitgeruste huis. Pragtige plek. Groter as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy A
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Relaxing! Lovely decor, spacious, clean. Everything we needed! And great service, responsiveness from the host when I could get the key out of the lockbox!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Comfortable stay. Beautiful place, safe neighbourhood, lovely braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hadley F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie gerieflik en rustig. Was voorwaar 'n wonderlike ondervinding. Sal die plek enige tyd weer besoek en ook aanbeveel. Vriendelike en uitstekende diens. Dankie, Loft on Honey. Sien uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Perfek! Loft on Honey is so ongelooflik stylvol en het ons almal dadelik laat glimlag toe ons inloop vir die eerste keer. Die plek is uiters goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Hulle het regtig aan alles gedink. Ons was so vriendelik ontvang deur die eienaar, Tracey en sal verseker weer by hulle bly as ons die area besoek. Ons sal Loft on Honey vir enigiemand aanbeveel, ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Loft on Honey
Baie, baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9dcdcf998d6d3b9e64587441ed290059a4254d050f6a7a59b3b08007bb16fa0af1ff61a6dd7631d2c143e1c9751850012f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 59 Honeysuckle Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955387244603 25.524736422685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang