Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Honey

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Loft on Honey bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel op die eienaar se woonerf in Sunridge Park, 'n buurt in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die woonstel het sy eie ingang en 'n tuin met 'n vuurput en 'n buitetafel met stoele. Dit is modieus versier en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die sitarea het 'n enkelbed. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die huis se ligging bied maklike toegang tot Sunridge Village Shopping Mall en ander geriewe in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige verblyf. Baie netjies en mooi, 15 km van Sardinia Bay strand. Daar is 'n paar winkelsentrums naby gele. Gasvrou baie behulpsaam. Ons het baie...
Sien meer
Des 2024
Claire D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely! The Loft is very comfortable and well equipped. We loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jo-anne B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik ingerig. Ons het heerlik gekuier - Loft on Honey is so lekker ingerig met alles wat mens nodig het! Die ligging is baie veilig en naby aan al ...
Sien meer
Aug 2024
Carmel B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay, so peaceful a definite "go back". Everything you need and want - tidy, comfortable, and a perfect location for our fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ansu H
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreek. Wonderlike naweek in PE.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Loft on Honey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9dcdcf998d6d3b9e64587441ed290059a4254d050f6a7a59b3b08007bb16fa0af1ff61a6dd7631d2c143e1c9751850012f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 59 Honeysuckle Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955387244603 25.524736422685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang