Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Main

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goed, netjies en mooi. Baie lekker gebly. Baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Revaldo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker alhoewel dit baie koud was, maar ons het 'n heater en ekstra komberse gehad om seker te maak ons bly warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

10/10. 1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer Ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, gasvrye eienaars. Heerlike gebly by Loft On Main. Baie veilig gevoel, die plekkie het alles wat nodig is. Baie netjies en skoon verblyf. Kan dit werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Loft on Main
Dit is goed om te hoor dat julle so lekker gebly het.

Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Die plek het alles wat jy kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mico A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We could very easily have stayed longer. We enjoyed a peaceful weekend, the shops and restaurants are close enough to walk to. It rained but Loft on Main was comfortable and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gasvry en baie vriendelike mense! Ek kan beslis die plekkie aanbeveel. Baie aangename en gasvrye mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica W
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Baie aangenaam en rustig. Baie lekker, dankie. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Gamklik en rustig. The photos really do no justice to what you get. I was more than pleasantly surprised when entering the main room and bathroom. Spacious, neat and functional. I think this place is just absolutely perfect for a couple to get away for a bit or a single person travelling for work or pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Net wat ons gesoek het. Lekker gebly. Alles wat jy nodig sou kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 30 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang