Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Main

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Glyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

An absolutely beautiful setting with a view over Walker Bay. We thoroughly enjoyed our stay at the Loft on Main. Our hosts were superb, being available to accommodate us and assist as we moved in and going out of their way to accommodate us, including allowing us to store in their personal freezer meat bought by us en route!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful place. Communication with Ronel was brilliant throughout. The Loft is even nicer than the pictures show and has a great location. Not too far outside of Hermanus, but much nicer as it is quieter. With loads of amenities a short walk away. Would definitely recommend - the little extra touches of rusks, tea/coffee, and milk were fabulous. Will definitely be back next time we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die weer het teleurgestel, maar die woonstel self was 'n heerlike ervaring. Nie net het Loft on Main 'n heerlike uitsig nie, maar dit is ook waarde vir geld wat betref die ruimte van die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlike kuier! Ek en my 2 kleinkinders het ons verblyf baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mooi uitsig. Ronél was baie behulpsaam en gasvry en het ons tuis laat voel. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Loft on Main
Dankie! Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.

Shane T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Enjoyable. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitmuntend, gasvry en gerieflik. Dit was voorwaar 'n snoesige en netjiese plekkie! Alles was in plek en nog meer! Ons tydjie van verblyf was 'n kosbare herinnering van 'n eie tuiste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fun and relaxing. The hostess was very welcoming. We were allowed to use the braai facilities. A welcoming gift of rusks and chocolates. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was a great stay. Excellent host. Will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goed, netjies en mooi. Baie lekker gebly. Baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Revaldo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker alhoewel dit baie koud was, maar ons het 'n heater en ekstra komberse gehad om seker te maak ons bly warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang