Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Main

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Loft on Main is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat op die eienaars se eiendom in Onrus geleë is. Onrus lê op 'n seestrook, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see en is naby die bekende Hemel en Aarde-vallei.

Die ruim eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes met 'n kind. Die solderslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl 'n kind in die leefarea geakkommodeer kan word met die enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en basiese eetgerei en breekware. Wi-Fi is ingesluit.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang, veilige parkeerplek en 'n braai-area. Gaste kan staptogte langs die skiereiland geniet tot by die nabygeleë strandmeer en kan ook plaaslike doendinge soos swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marianne J
5.0
Heerlike kuier! Ek en my 2 kleinkinders het ons verblyf baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mooi uitsig. Ronél was baie behulpsaam en...
Sien meer
Nov 2024
Shane T
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable. Very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Charles H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend, gasvry en gerieflik. Dit was voorwaar 'n snoesige en netjiese plekkie! Alles was in plek en nog meer! Ons tydjie van verblyf was 'n kosbar...
Sien meer
Okt 2024
Shawn V
5.0
Fun and relaxing. The hostess was very welcoming. We were allowed to use the braai facilities. A welcoming gift of rusks and chocolates...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lionel H
Saam met lewensmaat
5.0
It was a great stay. Excellent host. Will go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loft on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 35 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang