Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin 2 @ Arends Rus

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die cabins is toegerus vir 4 gaste (volwassenes en/of kinders). Bykomende kinders kan teen 'n ekstra fooi geakkommodeer word.

Die pad teen die berg op is nie geskik vir motors met lae vering, of motors wat met laeprofielbande toegerus is nie. VW Golfs en groter sal maklik bestuur word.

Twee sakke hout word voorsien teen 'n addisionele koste wat van die breekskadedeposito afgetrek sal word indien dit gebruik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Arends Rus, Loskop-vallei, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bbaa432a76e02e9a318f31a8800517e23d997a08c5e73ad6c4713c8295beacc4d336cdf31c96e4c9beabf1975d5d122de68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) N11 Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4257727 29.4032887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang