Loggers Cabin
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Loggers Cabin bied selfsorgverblyf op 'n plaas van 300 hektaar, Mountain Fly Fishing, in die Magoebaskloof, buite Haenertsburg, Limpopo. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n donkie-ketel wat die water warm maak.
Die kombuis is met 'n gas-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kamer lei na 'n balkon met meubels.
Gaste het toegang tot 'n braai-area, parkeerplek op die perseel en 5 foreldamme op die privaat perseel. Hierdie verblyf is ideaal vir voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en voëlkyk. Mountain Fly Fishing is ongeveer 14,4 km buite Haenertsburg waar gaste plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Josie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 88
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang