Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Thin Farm - Stone Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK34, Long Thin-plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Long Thin Farm - Stone Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in Stilbaai. Dié idilliese wegbreekplek is ver genoeg buite die dorp om die rustigheid van die natuur te geniet, maar naby genoeg om die dorp se restaurant en atmosfeer te ervaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek.

Die plaas bied toegang tot die rivier waar gaste met kajakke kan vaar of by die privaat jetty kan visvang en swem. Daar is ook piekniekareas langs die rivier, 'n klimraam vir kinders, veilige stap- en fietsroetes wat deur ongerepte fynbos kronkel en asemrowende uitsigte oor die rivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Terri-Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • GK34, Long Thin-plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK34, Long Thin-plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a104a263567b1ef715fdae1cac3ef88e95f1ccd34344ecd5421e221ce025a98bd54426811141a4a7d28045c0832f8664a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4) GK34 Long Thin Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3099305 21.3219924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang