Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord and Ladys Bush Lodge

Tentekamp
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Luukse Glanskamptent
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tente is privaat in die bos en bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet in. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke tent lei na 'n houtdek met 'n tafel en stoele, asook 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl gaste die utisig oor die bosveld geniet. Langs die stoep is nog 'n braai-area met sitplek en 'n boma.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boskamp 1
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie boskampe is privaat in die bos en bied elk slaapplek aan 6 gaste en het 'n groot tent en 2 ekstra koepeltente. Die groot tent het 'n koningingrootte-bed en die 2 koepeltente het elk 2 enkelbeddens vir kinders. Dié kamp het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Verder het hierdie kamp 'n aparte kombuis met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van hierdie kampe het 'n boma met braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boskamp 2
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie boskampe is privaat in die bos en bied elk slaapplek aan 4 gaste en het 2 koepeltente. Die eerste koepeltent het 'n dubbelbed en die tweede koepeltent het 2 enkelbeddens vir kinders. Dié kamp het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Verder het hierdie kamp 'n aparte kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van hierdie kampe het 'n boma met braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 40 van 121, Klipdrift, Dinokeng Twane, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee76e5628030cf71d32ee15bc4ff9a8683d794076b91cc5a5bbb2e7d7329e66b3e413479a260a20a21602f89e71f2b26e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Portion 40 of 121 Klipdrift 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -25.416804 28.345662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang