Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord and Ladys Bush Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 40 van 121, Klipdrift, Dinokeng Twane, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lord and Ladys Bush Lodge is in die gesogte Dinokeng Wildreservaat oos van Pretoria. Dit is in die mees suidelike deel van die reservaat en is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die bosveld.

Hierdie lodge bied verblyf in 6 luukse glanskamptente met slaapplek vir 2, 3 Boskampe met slaapplek vir 6 en 2 Boskampe met slaapplek vir 4. Die Luukse Glanskamp-tente het elkeen 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die Boskampe het koepeltente met koningingrootte-beddens óf enkelbeddens vir kinders. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het elke tent en kamp sy eie kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die Luukse Glanskamptente lei na 'n houtdek met 'n tafel en stoele, asook 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl gaste die uitsig die bosveld geniet. Die Boskampe het elkeen hul eie boma met braaigeriewe.

Dié lodge bederf met 'n verhitte en nie-verhitte swembad wat gaste regdeur die jaar kan geniet. Die wildreservaat bied verskeie restaurante, sowel as selfry-wildritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ruaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker, baie netjies. Sal weer gaan.
Sep 2024
Engela D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Perfect breakaway from a busy city life! The attention to detail makes you feel at home. Definitely a place to visit!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Cindy H
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, beautiful and comfortable. We stayed at Lord and Lady's over the Women's Day long weekend. David offered us early check-in, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Dinti D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig die moeite werd en heerlik! Ons was baie beïndruk met hoe deeglik gerieflik, mooi alles ingevig is, en soveel persoonlike aanraking om ...
Sien meer
Aug 2024
Hemann K
Saam met lewensmaat
4.2
Awesome. What a bushveld gem. Great silent atmosphere. Hosts are friendly and helpful. I do not have any complaints, only one suggestio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Erfdeel 40 van 121, Klipdrift, Dinokeng Twane, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Lord and Ladys Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 40 van 121, Klipdrift, Dinokeng Twane, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee76e5628030cf71d32ee15bc4ff9a8683d794076b91cc5a5bbb2e7d7329e66b3e413479a260a20a21602f89e71f2b26e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Portion 40 of 121 Klipdrift 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -25.416804 28.345662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang