Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loumari281-Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eienaar kan nie vir die volgende verantwoordelik gehou word nie:
1. Enige beserings.
2. Diefstal van enige persoonlike items. Kluise word voorsien om wapens, selfone, beursies ens. te kan toesluit waar en wanneer nodig.
3. Skade aan enige persoonlike eiendom.
4. Die swembad word op eie risiko gebruik en geen jong kinders mag sonder volwasse toesig by die swembad toegelaat word nie. Die eienaars sal onder geen omstandighede verantwoordelik gehou kan word vir enige beserings of enige gebeurlikheid wat mag plaasvind met gebruik van die swembad nie. Gebruik van swembad is streng op eie verantwoordelikheid.
5. Enige skade aan die eienaar se eiendom moet onmiddellik aan die eienaar gerapporteer word en so spoedig moontlik herstel word.
6. Verlore sleutels moet gerapporteer word sodat 'n vervanging gereël kan word en die huurder sal vir die kostes aanspreeklik wees.
7. Die huurder moet ten alle tye toesien dat alle hekke na die perseel altyd toe en/of gesluit is waar slotte voorsien is.
8. Daar is 'n stoor vanaf die motorhuis in die huis wat gesluit is en wat slegs deur die eienaar gebruik word.
9. Huurders word versoek om asb. buite die huis te rook.
10. Daar is klein wildsbokkies wat in die voortuin beweeg. Huurders word versoek om hul asb. nie te steur of te voer nie.

Breekskadedeposito:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eienaar betaal word.

Kansellasiebeleid:
Meer as 1 maand voor die inkloktyd: 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd: 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd: 0% van die deposito word terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachfront-weg 34, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e4b76627e9088375d7161f75f6948a9d81cd99eafaa786a76cce8f8db515852af7d536755299a5d5c816b550d438f99c787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 34 Beachfront Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -30.697005838956 30.492032121318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang