Lovers Corner
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 12, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovers Corner is 'n privaat gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Langebaan. Dit is sowat 1,7 km van Club Mykonos Casino en 1,1 km van die Laguna Mall af.
Die eenhede bied elk slaapplek aan 'n paartjie op 'n gemaklike bed en daar is 'n oop spa-bad. Die eenhede het 'n privaat buitestort en 'n toe toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n ontwerperstuin met 'n plonspoel en vuurput, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fransien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strandstraat 12, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lovers Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 12, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap