Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luara Wildlife

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hendrik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker gekuier, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die boomhuis was 'n wenner. Dit was die oulikste plekkie. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar 'n draai maak. Ons het baie wild gesien met ons fietstog. Wat 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

1 night. I felt a warm welcome. The manager and staff are so kind towards us. Their treatment was amazing, like I felt like I'm the queen in the palace. Natasha is the best of the best with a warm heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Soul enriching bush retreat. We thoroughly enjoyed our stay at Luara and we are definitely planning on going back. Natasha is an absolutely wonderful host and a great contribution to the lodge. Abel takes good care of all your needs and is quite the entertainer. The whimsical treehouse we stayed in was beautifully decorated and had everything we needed and more, especially the aircon! All the children were swooped away with awe and wonder, and the outside toilet afforded many giggles! Big game having a drink at the dam right next to us, a tiny Bushbaby named Louise pulling the heartstrings - we were very sad to leave. The only problem I found was that I cannot live there permanently .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlik en sal aanbeveel. Baie lekker gebly! Baie mooi uitsig en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alex L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Teleurstellend vir die prys per nag. Om by Luara Wildlife te bly is lekker as jy hou van "rustic". Daar is net battery krag vir ligte, geen mikrogolf soos geadverteer, en warm water met 'n donkie wat gestook moet word. Die plek kort baie aandag. Die grootste teleurstelling was die prys. R2,500-00 per nag is buitensporig vir wat jy kry. Dis meer 'n R500-00 per nag plek.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Aangenaam gewees net om te ontspan. Lekker gebly - anderster blyplek gewees, mooi uitsig op veld waar wild loop. Gerieflik. Sou gasgeyser verkies het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sello L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Tree house was extremely nice and comfortable. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Luara Wildlife
Hi Sello, thank you very much for your kind words. We are very glad you enjoyed your stay at Luara Wildlife and a warm welcome awaits you again. See you next time!

Corlia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese belewenis! Rustig, stil en net die plek om jou batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Luara Wildlife
We are very glad it was a five-star experience for you. We hope to see you again.

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Perfek vir ontspanning in die natuur. Luara Wildlife was regtig lekker. Dis 'n baie mooi plaas met klomp wild. Die buffels was 'n lekker verrassing. Die tente was baie gemaklik. Alles wat mens nodig het. Abel het elke middag die vuur kom aansteek. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Luara Wildlife
We are very glad you enjoyed your stay and had a good experience with our staff. The buffalo are an exciting presence at Luara. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3944dc98dab7763ca9537ee8be58db6e2815ee75b5a910904d518d8b2e0233d0df0ae49c1a1fdf5b7739af957aed78bca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm 22 Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.555525728707 27.543508143837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang