Lucky Bean Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel in Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf is in een eenheid wat slaapplek aan 2 gaste bied, beskikbaar.
Lucky Bean Lodge 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Lucky Bean Lodge is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die verblyf is nie geskik vir langer verblyftydperke nie.
Lucky Bean Lodge is net 20 minute vanaf verskeie strande, besienswaardighede en aktiwitete in Gqberha (Port Elizabeth) soos duik, branderplankry, voetslaan en 4x4-roetes, asook 'n verskeidenheid restaurante. Gaste kan ook besienswaardighede soos die Bird Island Lighthouse, Boardwalk Hotel and Casino en Gqeberha (Port Elizabeth) Museum by Bayworld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Lucky Bean Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap