Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucky Number Seven

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Megan N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantasies. N absolute pragtige plek en lekker spasie. Goeie waarde vir geld en is ook op 'n lekker plek geleë met die see vir uitkyk. Sal definitief weer terug. Was 'n baie lekker kuier gewees. Ons was 'n gesin van 5 grootmense. 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwna O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Eienaar baie gaaf en goeie diens. Ons het heerlik daar gebly. Die plek is netjies en ons is bederf met 2 bottels wyn. Alles wat jy nodig het, is in die plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Lucky Number Seven
Baie dankie Louwnaalles was net een groot Plesier, kom gerus weer.

Lynne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Simply wonderful. We all thoroughly enjoyed our stay at Lucky Number Seven. We wanted for nothing; amenities were great. Cecilia was an incredibly wonderful and gracious host, and we would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cecilia
Lucky Number Seven
Baie dankie liewe Lynne en kinders.

Thalian R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

We had a very pleasant stay. The house was very charming and neat. Yzerfontein is a peaceful place with a beautiful clean beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMy3w9jh09RdN3vz0Wjan9ryzCNNAFxfEiJfVjoYdE1nVM74Neu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 7 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.343832882352 18.165037971828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang