Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lunar Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Lunar Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Juan-pierre Charles D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre Charles D

Peaceful and hassle free, good enough for what was needed for my trip.

Nice, central and peaceful.

Clive M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive M

Kort maar die moeite werd.

Ja, ek het lekker gebly by die plek.

Ilse O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Baie lekker gebly!

Ons is baie vriendelik ontvang en kon ook ons bagasie daar laat totdat ons motor klaar gediens is. Alles was skoon en netjies. Ons sal weer daar oornag.

Pravinda N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravinda N

Great stay, will book again.

Great place to stay to break up a long trip. The facility has everything necessary for a layover.

Helna V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helna V

Heerlik en tevrede.

Plekkie is goed geleë, baie netjies en skoon - perfek vir een nag verblyf vir besigheid of afsprake in PE.

Neo M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

Wonderful stay. Definitely a go-to place when in Port Elizabeth.

Beautiful place, conveniently located near shopping centres and restaurants. Clean and tidy rooms and friendly owners. I would recommend staying at Lunar Accommodation when you are visiting Port Elizabeth.

Jason L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L

Baie netjies, skoon, en gemaklik, diens was uitstekend.

Verseker baie lekker gebly, netjies en het alles wat mens nodig het.

Sally C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Well situated.

Overall pleasant one night stay. Would suggest a curtain to screen the kitchen unit off. The house lights shine directly onto the bed, and it's necessary to sort out the frogs as they were very noisy all night, making it difficult to sleep.

Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Goeie diens.

Was baie lekker, dankie.

Bronwen M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen M

Host was lovely and helpful, and the accommodation had everything I needed.

See stars.

Daniël B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël B

Skoon, netjies en gerieflik.

Lunar Accommodation is skoon en netjies, baie veilig en gerieflik sentraal geleë. Sal hulle beslis weer gebruik.

Riel C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riel C

Baie lekker blyplek.

Ons het baie lekker gebly. Goeie en vriendelike diens van die eienaars. Die sonkrag en watertenk is 'n groot bonus, en ons het dus geen beurtkrag ondervind nie. Ek sal verseker weer hier bly.

Marian V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian V

Elsje is a great host.

Comfortable stay, thank you.

Channa R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Channa R

Peaceful.

We had a wonderful and peaceful stay. Great atmosphere and lovely hosts.

William R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Goed

Geen klagtes, alles was goed genoeg.

Ingrid D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Ons het veilig en tuis gevoel.

Baie lekker gebly. Elsje het ons vriendelik ontvang en is 'n baie hulpvaardige gasvrou.

Elizabeth E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E

Heerlik stil.

Lunar Accommodation is in 'n klas van sy eie. Ons sal elke keer van hulle gebruik maak as ons deur PE Reis.

Sherolyn T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherolyn T

I would definitely be back. It was so peaceful and relaxing.

Our experience was amazing. Everything we could ask for and more.

Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Ons het dit baie geniet. Die mense het ons vriendelik ontvang en alles was baie netjies en skoon.

Ons beveel die plekkie Lunar Selfsorg Akkommodasie met ope harte aan. Dis so stil en rustig daar en enigeen kan heerlik rus en geniet.

Hannes S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Skoon, netjies en goeie ligging naby ongelooflike restaurante.

Goeie waarde vir geld, skoon en netjies. Alles op plek en goed toegerus vir 'n naweekkuier. 'n Groter spieël sou gerieflik wees vir die laventelhaan wat homself wil bekyk voor 'n "night on the town".

Nombulelo V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo V

It was very nice to stay there, wish to stay longer.

My son really enjoyed his stay there more than we did. It was even more pleasant for my grandchildren who visited us while we were there.

Newton B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newton B

Pleasant hosts and very helpful with any problems that sprung up.

They just need to change the inventory on their brochure that is on their dining room table. Did not have any bamboo bowls and no wine glasses. Towels only 4 and not 5. Otherwise very nice stay, will definitely use them in future.

Oswald C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald C

Neil van Lunar het ons hartlik ontvang.

My sake wat ek moes afhandel het bietjie langer geneem as wat aanvanklik beplan was deur omstandighede buite ons beheer, maar die bedagsaamheid van Neil was iets wat positief bygedra het tot die sukses van my sakereis. Dankie Neil.

George V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Netjies. Gerieflik. Lekker ligging. Vriendelik ontvang.

Sal voorstel dat 'n deur in die kamer gesit word vir privaatheid van die ander vertrek. Verder puik verblyf.

Josine T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josine T

Heerlik, skoon en veilig. Splinternuut.

Baie vriendelike eienaars, plek was silwerskoon, genoeg tee, koffie ens. Heerlike stil en veilige area. Baie bly ons het op hierdie plekkie afgekom.

Nandipha M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha M

Awesome, we had a wonderful stay.

We had a warm welcome when we arrived and was guaranteed attention for whatever else we might need. Our kids left their phones when we left and we were notified of that by the host. I highly recommend the place.

Nelmari B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari B

Netjiese verblyf.

Ons moes een nag in PE oorslaap, en die eenheid was ideaal daarvoor. Dit het alles gehad wat ons nodig het, en was netjies en stylvol.

Elizabeth E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E

Perfekte akkommodasie vir ons.

Die woonstel was baie netjies. Eienaars baie vriendelik. En genoeg kragpunte.

Hazel P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel P

Awesome Accommodation.

Neil was a lovely host. We arrived to no electricity and Neil brought us some boiled water from the main house! The unit is very tidy and has everything and more that you need. We enjoyed our one night stop over there. Close to shops and to the beach.

Casper L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L

Sportnaweek.

Bekostigbaar en waarde vir geld.

Anni S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anni S

Stylish. Excellent location. Well-equipped kitchen.

I felt at home from the moment I entered the cottage. Every need is catered for. Thank you, Elsje.

Ilse O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse O

Besoek aan mediese spesialis.

Ons het heerlik gebly. Dit was baie netjies en skoon. Die plekkie is klein, maar die interieur is mooi gedoen. Jou kar is veilig en die ingang is net vir oornagbesoekers. Alhoewel die slaapgedeelte klein is, is daar baie kaste en 'n spieël met kragproppe waar jy jou haardroër kan gebruik. Bedlampies kan dalk bygevoeg word. Lekker stort met warm water. Sal weer daar oornag en die gasvrou is baie vriendelik. WiFi is beskikbaar. Koffie en melk is verskaf.

Vanaf R600
R600 R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb502bfb3954d8889b0a80c414f20246ece0bfd284bcd56142fd265c2c3906e84a6cc8ec512deefef8bd89820008b1de0cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R390 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 36 Main Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.975004393313 25.594834407707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang