Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lushof Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oornagstop in die Karoo. Dis ons tweede keer hier. Alles is keurig, netjies en skoon. Die bed slaap heerlik! Lise gee aandag aan klein dingetjies soos heerlike tuisgebakte beskuit en braaihout by die buitebraai. Die Karooplaas met sy mooi uitsigte is balsem vir die siel. Ons beveel Lushof sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantastiese oornagplek met uitstekende geriewe en diens. Verskriklik lekker gebly en was baie verras aangesien daar 'n kansellasie was en my verblyf toe opgradeer was na een van die huisies met 'n uitsig, baie dankie. Lekker gaan stap die aand. Huisie het slaapplek vir 5 en is baie goed toegerus met meer as wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oasis for weary travelers. Everything was great, the chalet is fully equipped with everything you may need. Lise is a great host, always prepared to make you feel welcome. We have stayed here previously and will do so again. So peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik, alles voldoende. Eet gerus daar. Heerlik oornag, alles in puik toestand. Die ete wat ons bestel het, was heerlik, aantreklik en uit die boonste rakke. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Our stay was very good and very reasonably priced. Our stay was very good and we ordered a meal which was waiting for us as we arrived a bit later than we had planned. The extra touches of rusks, milk and electric blankets were much appreciated. It was cold and the aircon was switched on to warm the room for our arrival. Lovely touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lise
Lushof Lodge
Thanks so much, looking forward to your next stay.

Alvar K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Weereens vyfster. Pragtige uitsig oor die Vrystaatse vlaktes. Uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lise
Lushof Lodge
Baie dankie

Liesl T
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlike aand oorgebly by Lushof Lodge. Heerlike verblyf by Lushof Lodge. Ons het heerlike aandete genuttig - regte boerekos - wat deur die gasvrou voorberei is en by ons huisie afgelewer is. Daar was elektriese komberse om die beddens warm te maak vir die koue wintersaand. Die eenheid is ruim en baie goed ingerig. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lise
Lushof Lodge
Altyd lekker om julle hier te ontvang.

Christi N
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig en lekker kos. Wonderlike verblyf! Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker gebly, kos was uit die boonste rakke. Ons het baie lekker gebly, ons verwagtinge is oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lise
Lushof Lodge
Baie dankie, ons sien uit na jou volgende kuier.

David G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful oasis for overnight with everything you need. Lushof Lodge is a gem. The accommodation is clean, comfortable and more than adequately equipped. Staying here recharges you for the next day's travel. The host quickly responds to requests, no problem. We will definitely stay here again. We have stayed at Gariep Dam but were always disappointed. I wish we had discovered Lushof Lodge long ago. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang