Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lushof Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect for a night over, close to the N1. Perfect farm style stay over, close to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Altyd lekker! Sal vir seker weer gaan besoek! Dit was ons tweede besoek en dit was fantasties, soos laas keer. Lize is baie gasvry en dit is lekker om daar te slaap. Sterre is besonders mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Mooiste sonsondergang, heerlike tuisgemaakte aandete, gerieflike naby N1. Pragtige plaas, naby aan die N1, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik. Die verblyf was heerlik. Maar die bonus was die stilte en die sterre en die grasperke waarop ons kon lê en sterre tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Het ons verwagting oortref. Regtig waarde vir geld. Ons het skoon bederf gevoel toe ons in die huis instap na 'n lang dag se reis en daar is koue koeldrank, melk, beskuit ens. vir ons. Alles was baie netjies en gerieflik. Ons is ook baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aand etes is heerlik voorberei en werklik waarde vir geld. Hierdie was ons tweede besoek. Lekker stil, gerieflike en veilige oorslaapplek. Ons geniet dit elke keer. Chalets is ruim en daar is elke moontlike fasiliteit wat 'n reisiger moontlik kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oornagstop in die Karoo. Dis ons tweede keer hier. Alles is keurig, netjies en skoon. Die bed slaap heerlik! Lise gee aandag aan klein dingetjies soos heerlike tuisgebakte beskuit en braaihout by die buitebraai. Die Karooplaas met sy mooi uitsigte is balsem vir die siel. Ons beveel Lushof sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantastiese oornagplek met uitstekende geriewe en diens. Verskriklik lekker gebly en was baie verras aangesien daar 'n kansellasie was en my verblyf toe opgradeer was na een van die huisies met 'n uitsig, baie dankie. Lekker gaan stap die aand. Huisie het slaapplek vir 5 en is baie goed toegerus met meer as wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oasis for weary travelers. Everything was great, the chalet is fully equipped with everything you may need. Lise is a great host, always prepared to make you feel welcome. We have stayed here previously and will do so again. So peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik, alles voldoende. Eet gerus daar. Heerlik oornag, alles in puik toestand. Die ete wat ons bestel het, was heerlik, aantreklik en uit die boonste rakke. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang