Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lushof Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beste ervaring en so mooi omgewing! Baie lekker ervaring. Netjies, goeie diens, veilig en die uitsig is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Czarina D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gasvry, professioneel en gerieflik naby N1. Baie lekker gebly, heerlik geslaap en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly en ge-eet. Goeie oorslaap plekkie, goed ingerig, lugversorging in sitkamer baie werd in warm somer, ongelukkig nie in slaapkamers nie, waaiers help wel. Ete was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect for a night over, close to the N1. Perfect farm style stay over, close to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Altyd lekker! Sal vir seker weer gaan besoek! Dit was ons tweede besoek en dit was fantasties, soos laas keer. Lize is baie gasvry en dit is lekker om daar te slaap. Sterre is besonders mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Mooiste sonsondergang, heerlike tuisgemaakte aandete, gerieflike naby N1. Pragtige plaas, naby aan die N1, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik. Die verblyf was heerlik. Maar die bonus was die stilte en die sterre en die grasperke waarop ons kon lê en sterre tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Het ons verwagting oortref. Regtig waarde vir geld. Ons het skoon bederf gevoel toe ons in die huis instap na 'n lang dag se reis en daar is koue koeldrank, melk, beskuit ens. vir ons. Alles was baie netjies en gerieflik. Ons is ook baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aand etes is heerlik voorberei en werklik waarde vir geld. Hierdie was ons tweede besoek. Lekker stil, gerieflike en veilige oorslaapplek. Ons geniet dit elke keer. Chalets is ruim en daar is elke moontlike fasiliteit wat 'n reisiger moontlik kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oornagstop in die Karoo. Dis ons tweede keer hier. Alles is keurig, netjies en skoon. Die bed slaap heerlik! Lise gee aandag aan klein dingetjies soos heerlike tuisgebakte beskuit en braaihout by die buitebraai. Die Karooplaas met sy mooi uitsigte is balsem vir die siel. Ons beveel Lushof sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang