Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lushof Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek.

Verblyf is beskikbaar in 3 aparte kothuise wat elk slaapplek bied aan 2 tot 7 gaste. Die eenhede het of 1 of 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met -leefarea. Twee van die eenhede het braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Heerlike tuisgemaakte etes word daagliks by elke kothuis bedien. Die gasteplaas het 'n speelarea vir kinders en gaste is welkom om op die plaas rond te stap of na die rivier te stap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
David G
Saam met lewensmaat
5.0
Oasis for weary travelers. Everything was great, the chalet is fully equipped with everything you may need. Lise is a great host, alway...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Magdalena H
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, alles voldoende. Eet gerus daar. Heerlik oornag, alles in puik toestand. Die ete wat ons bestel het, was heerlik, aantreklik en uit die boonste ...
Sien meer
Sep 2024
Hazel N
Saam met vriende
5.0
Our stay was very good and very reasonably priced. Our stay was very good and we ordered a meal which was waiting for us as we arrived ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Alvar K
Saam met lewensmaat
5.0
Weereens vyfster. Pragtige uitsig oor die Vrystaatse vlaktes. Uitstekende geriewe.
Aug 2024
Liesl T
5.0
Heerlike aand oorgebly by Lushof Lodge. Heerlike verblyf by Lushof Lodge. Ons het heerlike aandete genuttig - regte boerekos - wat deur die gasvrou vo...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Lushof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476795589621 25.56347349244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang