Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Pinelands

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lindsy D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Die plekkie is pragtig en nuut oorgedoen. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Alles wat jy benodig en meer is in die woonstel. Sal dit beslis aanbeveel. Ons woefie is selfs toegelaat by die netjiese, skoon verblyf. Adrian en sy ma is baie toeganklik en het ons selfs gehelp om doendinge en plekke wat ons moet besoek aan te raai. Adrian het selfs met vertrek ons gehelp kyk vir die beste roete na ons volgende bestemming. Die woonstel is baie gerieflik toegerus met kwaliteit beddens, beddegoed sowel as die kombuistoebehore. Ons was aangenaam verras toe ons 'n boodskap ontvang wat bevestig dat ons heelwat vroeër kan inklok as die gewone inkloktyd met uitklok het hulle ook aangebied dat ons later kan vertrek sou ons dit benodig. Die plekkie is gerieflik geleë en baie sentraal aan vele besienswaardighede. Die woonstel is lekker privaat en stil, die lugverkoeling is 'n bonus op lekker warm dae. Dankie vir al die lekker bederfies dit was 'n groot verrassing. Mens hoef basies niks te pak om saam te vat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 050
R 2 050 R 1 538
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 050
R 2 050 R 1 538
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd751835479e9367c964dcf341b616c54a637e87c6a6ac190dbbb27f9ad8cb63aa27c3a45b9caf52ebc524abf952c9c8791f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 538 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -33.943393558266 18.494733807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang