Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Pinelands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word teen ekstra skoonmaakfooi per nag toegelaat indien vooraf gereël.
Geen harde geraas, musiek en partytjies word toegelaat.
Die landgoed se reëls geld. Enige boetes wat gaste ontvang, is vir hulle eie rekeninge.
Kinders onder 2 is welkom, maar neem kennis dat die huis nie vir kinderveiligheid ingerig is nie, en dat geen geriewe vir babas voorsien word nie. Die eienaar neem geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid nie.
'n Weeklikse skoonmaak is ingesluit, maar dit sluit nie wasgoed in nie.
'n Daaglikse of weeklikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste voorsien word, maar moet direk met die verblyf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd751835479e9367c964dcf341b616c54a637e87c6a6ac190dbbb27f9ad8cb63aa27c3a45b9caf52ebc524abf952c9c8791f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 11 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -33.943393558266 18.494733807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang