Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

7 on Bantry Luxury Residence 305

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R2 115 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Bantry Luxury Residence 305 is 'n luukse woonstel in Bantrybaai, 'n luukse woonbuurt van Kaapstad. Dis ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner wat op soek is na sentraal geleë verblyf.

Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel vir 2, 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met sitplek buite en asemrowende uitsigte oor die stad. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

(Wees asseblief bewus daarvan dat konstruksie tans oorkant die straat aan die Leeukop-kant van die gebou aan die gang is. Gaste kan 'n bietjie geraas gedurende dagure ervaar.)

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Erhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R 2 350 R 2 115
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 350
R 2 350 R 2 115
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07598056d9d3d018ce578d14208a8302ee026ea4ed6a6a55ec8ba744cf046b6be2ad34122d8f263749b7f04f63e997601506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag (plek vir 2) 7 Bantry Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.925309 18.379828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456