Luxury Guesthouse Co @ RiverDance
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoeiweg 2821, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Guesthouse Co @ RiverDance beskik oor 2 selfsorg-eenhede in die rustige Marlothpark langs die Krugerwildtuin. Dit is gerieflik naby die Krokodilrivier geleë en ideaal vir gaste wat hulle in die asemrowende natuurskoon van die omliggende omgewing wil verdiep.
The JewelHouse bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die skuifdeur lei na 'n stoep met braaigeriewe, buitemeubels en 'n privaat swembad. Hiér kan gaste lekker ontspan en die rustige natuurlike omgewing inneem.
Die dakwoonstel is oopplan en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Gratis WiFi word in albei eenhede voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 40
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seekoeiweg 2821, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ RiverDance het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoeiweg 2821, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang