Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tessa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

We loved it.

Amazing view, safety was the best in my visit over the years. Spacious and clean. There is water and electricity backup for load shedding. Owners were friendly and available for help at any time.

Leandri G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri G

Asemrowend mooi.

Ons het dit terdeë geniet en sal weer gaan. Die ondervinding met die wilde diere en natuur is waarlik fantasties. Dit is werklik een van God se paradys.

Melanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Oh wow. What a stunning place. We totally loved every second.

Stunning house. Everything we needed was there. Loved the outside shower, and the swimming pool. Everything was just lovely.

Marshe K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marshe K

Een vir die boeke! Sal beslis terug gaan!

Die verblyf was ongelooflik mooi, skoon, netjies, rustig en was regtig lekker gewees om daar te bly, tussen die natuur, die diere wat gereeld kom kuier het was iets besonders. Ons wens ons kon langer bly het! 5 stars.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christo K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Romantic and cosy.

My wife and I had a wonderful relaxing stay. The property offers everything we need, nice clean and tidy. Out of all the places we've visited, this is our most favorite, we'd love to revisit in the warmer months so we can enjoy the pool. Regardless the outdoor shower is a treat.

Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie aangename ervaring.

Die huis binne en buite spreek van luukse bosatmosfeer. Alles wat jy nodig het om te ontspan en te ontlaai. Gaan beslis weer vir 'n kuier, volgende keer net beslis vir langer.

Grace W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grace W

We made fur friends.

Pumba, Timon and Bambi.

Angelique C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Nice place.

We enjoyed our stay, the location is awesome and the splash pool was great.

Michelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle F

Mooi, netjiese eenheid, maar nie die slegte punte werd nie.

Die eenheid is baie mooi, stylvol, netjies. Maar ons het dit egter geboek gebaseer op 'n kluis wat daar moes wees, wat ons nie kon vind nie en geen terugvoer kon kry oor waar die kluis is nie. Die informasie-blad sluit ook nie inligting oor die alarm wat moet afgesit word en die panic-knoppie (wat ons per ongeluk 2 keer gedruk het) in nie. Die eenheid het veiligheids-beams wat heeltyd 'n geluid maak soos mens in en uit gaan, wat ongelooflik steurend is in die bos en blykbaar nie kan afgesit word nie. Die yskassie is baie klein. En die liggies wat hardloop as daar nie krag is nie, is of half stukkend of baie flou. Om op te som, die feit dat die plekkie stylvol is, maak nie op vir die ander praktiese issues nie. Dus sal ons nie weer terug wees nie.

Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse se terugvoer

So jammer vir jul ongerief, Michelle.
As jul geboek het juis vir die kluis, moes dit beslis 'n verkeerde bespreking gewees het, want soos aangedui op die besprekings platform by ons geriewe dui ons geensins 'n kluis aan nie. Nie een van ons 10 huise het 'n kluis op enige van ons ektras nie. Asook in ons telefoniese gesprekke het ek dit wel gesê.
Met jou navraag aangaande die steurende alarm "beams", wat ons nie deaktiveer nie, het ek genoem dat ons swembaddens geen geakkrediteerde veiligheidsnette op het nie, en dus die sagte "beep" geluid as gaste in en uit die huis beweeg.
Die yskas is 'n normale grote yskas/vrieskas, geskik vir 1 tot 2 mense, aangesien dit 'n huis is met slegs 1 dubbel bed.
Die liggies is slegs vir "back-up" en ń "emergency light" en nie vir "wat moet hardloop deurentyd met beurtkrag nie.
Ons is regtig jammer vir jou ongerief, en glo jou Park ervaring sal herstel word volgens jou behoefte toekoms gewys.

Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wielewaal-weg 2457, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497ac409d9131b1e46caab047fe533b5699a36376caa84c85218630ad845bddb2ae292dd9417cd9d9a14056d0b188c6505d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2457 Wielewaal Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.3393596 31.783218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang