Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tessa V - Apr 2024
Algehele gradering
We loved it.
Leandri G - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Melanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Oh wow. What a stunning place. We totally loved every second.
Marshe K - Jun 2024
Algehele gradering
Een vir die boeke! Sal beslis terug gaan!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Christo K - Aug 2023
Algehele gradering
Romantic and cosy.
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Grace W - Sep 2023
Algehele gradering
We made fur friends.
Angelique C - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice place.
Michelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi, netjiese eenheid, maar nie die slegte punte werd nie.
Lees meerLuxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse se terugvoer
So jammer vir jul ongerief, Michelle.
As jul geboek het juis vir die kluis, moes dit beslis 'n verkeerde bespreking gewees het, want soos aangedui op die besprekings platform by ons geriewe dui ons geensins 'n kluis aan nie. Nie een van ons 10 huise het 'n kluis op enige van ons ektras nie. Asook in ons telefoniese gesprekke het ek dit wel gesê.
Met jou navraag aangaande die steurende alarm "beams", wat ons nie deaktiveer nie, het ek genoem dat ons swembaddens geen geakkrediteerde veiligheidsnette op het nie, en dus die sagte "beep" geluid as gaste in en uit die huis beweeg.
Die yskas is 'n normale grote yskas/vrieskas, geskik vir 1 tot 2 mense, aangesien dit 'n huis is met slegs 1 dubbel bed.
Die liggies is slegs vir "back-up" en ń "emergency light" en nie vir "wat moet hardloop deurentyd met beurtkrag nie.
Ons is regtig jammer vir jou ongerief, en glo jou Park ervaring sal herstel word volgens jou behoefte toekoms gewys.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wielewaal-weg 2457, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang