Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ TreasureHouse

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Chantal C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Heerlik gekuier — pragtige plek, alhoewel 'n paar "maintenance" werkies gedoen kan word bv. die deure se handvatsels is skerp op die punte en T-hemde haak maklik vas en skeur. Skuifdeure sukkel bietjie om te sluit. Storthandvastel in hoofslaapkamer se badkamer is los wat veroorsaak dat beheer tussen koue en warm water moeilik is. Pragtige plek, lekker gekuier — bietjie hoog in prys — in ag genome, geen hout vir braai (bv. 1 sak per dag) is ingesluit nie, heerlike swembad vir die 40 grade-dae. Netjies en skoon gevind. Ek was net nie oortuig dat die hoofslaapkamer se laken geruil was nie, daar was 'n wit kol in die middel van die laken, maar die foto's en huis het oorgeengestem en die privaatheid is opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoei-weg 2128, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355283ccdf53f6454b1919e915543be2a70199e37d7e1490c562f183c0acd03ff86348d5b741066d636564de23f26e910bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2128 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.336214618023 31.791893314016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang